Tuisgemaakte Kondensmelk Van Vars Melk Resep

June 22, 2017

TUISGEMAAKTE KONDENSMELK VAN VARS MELK

Hier is n lekker soet en maklike kondensmelk resep.

Bestanddele:
2 kop melk
1/4 t koeksoda
2 kop suiker
1/2 t sout

Metode:
1. Los alle bestandele op in die melk.
2. Kook vinnig vir so 1/2 uur tot romerig.
3. Roer aanhoudend maar moenie laat melk oorkook nie.
4. Laat afkoel en bottel dit.
5. Plaas in yskas.

Dit kan in enige resep gebruik word. Dit proe soos gekoopte kondensmelk en is lekker soet !!!! Geniet dit.

Similar Videos

No Comments

No Comments Yet!

No Comments Yet!

But You can be first one to write one

Write a Comment

Leave a Reply